IN DIE OU DAE VAN DIE NASIONALE PARTY

IN DIE OU DAE VAN DIE NASIONALE PARTY -- JOKE



In die ou dae van die Nasionale Party en die Totale Aanslag stap Mike by die veiligheidspolisie in Pretoria binne. "Ek wil graag aanmeld dat my papegaai weggevlieg het," sê hy aan die amptenaar by die deur. "Jy maak 'n fout," sê die polisieman. "Ons is van die veiligheidspolisie, ons hanteer nie vermiste troeteldiere nie." "Ek weet," sê Mike. "Maar ingeval julle hom kry, wil ek net vroegtydig waarsku dat ek met niks saamstem wat hy oor die regering sê nie."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--