IS DIT GOED OM WURMS TE EET -- JOKE
Jannie vra aan tafel "Pa, is dit goed om wurms te eet?" Die pa vies hom en sê "Hoeveel keer het ek al vir jou gesê om nie van sulke goed aan tafel te praat nie! Bly nou stil en eet jou kos."
Ma is tog nuuskierig en vra na 'n rukkie vir Jannie hoekom hy so vraag vra. "Ag Ma, ek het maar net gewonder toe ek een op pa se slaai sien, maar nou is hy weg."
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--