IS DIT JOU OUMA WAT -- JOKE
"Is dit jou ouma wat by hulle kuier?" vra die buurvrou vir Jannie. "Ja, Tannie, sy't twee weke vir ons kom kuier." "Waar bly sy?" "By die lughawe. Wanneer ons haar wil hê, gaan haal ons haar net daar."
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--