ISRAELIESE SOLDAAT

ISRAELIESE SOLDAAT -- JOKE


'n Israeliese soldaat wat so pas by die weermag aangesluit het vra vir die bevelvoerder vir 'n pas vir drie dae. Die bevelvoerder sê: "Wat, jy het so pas aangesluit en nou wil jy alweer verlof hê? Jy sal iets merkwaardigs moet doen om dit te verdien!" 'n Dag later kom die soldaat met 'n Arabierse tenk die kamp ingery. Die bevelvoerder was so beïndruk dat hy hom sommer 'n week verlof gee. Die soldaat se verloofde was net so verbaas en vra hom hoe hy dit reggekry het. "Dit was baie maklik," sê die soldaat ". . . ek het tot by die grens met een van ons tenks gery tot ek een van hulle tenks gesien het. Ek het 'n wit vlag gehys en vir die Arabier gevra of hy 'n drie-dag pas wil hê!"




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--