JAN EN SY DRIE VRIENDE

JAN EN SY DRIE VRIENDE -- JOKE


Jan vanner Merwe en sy drie vriende ry deur die woestyn. Die kar breek en hulle moet die res van die pad loop. Elkeen vat toe maar 'n stuk van die kar saam wat die lang en warm pad makliker sal maak. Die een vriend vat die watertenk om water te kan drink. Die ander vriend vat 'n sitplek om op te sit as hy moeg is. Jan vanner Merwe vat 'n venster sodat hy dit kan afdraai as hy warm kry.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--