JAN IN DIE BOS

JAN IN DIE BOS -- JOKE


Jan, 'n gelowige gaan jag. In die bos storm n leeu hom. Hy bid, Here laat dit n christelike leeu wees en dat hy my genadig sal wees. Die leeu stop by Jan, sit sy poot op Jan se kop en se: Seen, Heer die voedsel wat vir my voorgesit is en maak my opreg dankbaar daarvoor. Amen



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--