JANNIE HET BY DIE KATEGESE GELEER

JANNIE HET BY DIE KATEGESE GELEER -- JOKE


Jannie het by die kategese geleer dat Eva uit Adam se rib geskep is. 'n Paar dae later kry sy ma hom waar hy op die bed lê en sy sy vashou. "Wat makeer?" wou sy weet. "Ek het 'n pyn in my sy. Ek dink ek gaan 'n vrou kry." was sy antwoord.



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--