JANNIE IS BESIG OM KLIPPE AAN -- JOKE
Jannie is besig om klippe aan te dra en opmekaar te stapel voor iemand se deur. Die dominee stap verby. "Wat maak jy, Jannie?" vra hy. "Ek wil die klokkie lui, Dominee," antwoord Jannie. "Kom ek help jou," sê die dominee en stap nader. Hy tel Jannie hoog op sodat hy die klokkie kan bykom. Toe die dominee hom neersit, sê Jannie opgewonde: "Dominee, nou moet ons hardloop!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--