JANNIE IS NOG NET DRIE JAAR OUD

JANNIE IS NOG NET DRIE JAAR OUD -- JOKE


Jannie is nog net drie jaar oud. Vroeg die een oggend staan hy langs sy ma-hulle se bed en huil. "Wat het gebeur, Jannie?" vra sy pa. "Daar's 'n vlooi in my bed," huil Jannie. "Het hy jou gebyt?" vra sy pa. "Nee," huil Jannie. "Hy't my bed natgemaak!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--