JANNIE KOM DIE MIDDAG NA SY

JANNIE KOM DIE MIDDAG NA SY -- JOKE


Jannie kom die middag na sy eerste skooldag by die huis. "En toe, hoe was dit?" vra sy ma. "Juffrou wou weet waar ek gebore is." "Kon jy darem onthou waar?" "Ja, maar ek het haar nie gesê nie." "Hoekom nie?" "Mamma, ek het gedink die kinders sal dink ek's 'n sissie as ek sê ek's in die hospitaal gebore, toe sê ek maar op die rugbyveld."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--