JANNIE KOM MET 'n BLOEIENDE NEUS

JANNIE KOM MET 'n BLOEIENDE NEUS -- JOKE


Jannie kom met ‘n bloeiende neus by die huis van die skool af. Sy ma is baie ontsteld en wil weet wat gebeur het.
“’n Ander outjie het my gebyt,” huil Jannie.
“Sal jy hom herken as jy hom weer sien?” vra sy ma.
“Ja,” snuif Jannie. “Ek sal hom enige plek herken/ Ek het sy oor in my sak!”



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--