JANNIE SPEEL SY EERSTER

JANNIE SPEEL SY EERSTER -- JOKE


Jannie speel sy eerste rugbywedstryd. Vroeg die oggend draf hy skool toe. 'n Halfuur later is hy terug. "Pa, Pa!" skree hy. "Ek het 'n drie gedruk." "Dis baie mooi, Jannie. Wie't gewen?" "Ek weet nie, Pa, hulle speel nog."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--