JANNIE WORD TOEGELAAT

JANNIE WORD TOEGELAAT -- JOKE



Jannie word toegelaat om vir die eerste keer tee te maak. Toe sy ma by die kombuis inkom, sien sy dat hy klaar die tee deur die siffie gegooi het. "Het jy die teesiffie gekry?" vra sy. "Nee," antwoord Jannie, "ek het sommer die vlieëplak gebruik." Toe sien hy dat sy ma amper wil flou word, sê hy vinnig by: "Mamma hoef nie so te skrik nie, ek het die ou een gebruik!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--