JONG KNAPIE HET

JONG KNAPIE HET -- JOKE


'n Jong knapie het geweier om sy huiswerk te doen. Om hom te probeer oortuig wat reg is, sê sy pa: " Seun, toe Abe Lincoln, 'n baie beroemde president, jou ouderdom was - het hy in die nagte by kerslig sit en huiswerk doen!" "Ja," antwoord die seun " . . . maar toe hy jou ouderdom was, was hy president!"




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--