JY GEDRA JOU NES 'n OTJIE

JY GEDRA JOU NES 'n OTJIE -- JOKE



Pa: "Sies, Jannie, jy gedra jou nes 'n otjie!" Jannie kyk verbaas na sy pa. "Weet jy wat 'n otjie is?" vra Jannie se pa. "Ja, Pa," antwoord Jannie. "Dis die seuntjie van 'n vark."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--