JY MOET JOU GESIG WAS -- JOKE
“Jannie,” sê die juffrou met ‘n streng gesig, “jy moet soggens jou gesig was voordat jy skool toe kom. Ek kan sien wat jy vir ontbyt gehad het.”
“Kan juffrou regtig sien?” vra Jannie. “Wat het ek geëet?”
“Jou hele mond is vol eier,” sê Juffrou kwaai.
“O, nee. Juffrou is verkeerd,” antwoord Jannie, “ek het gisteroggend eier geëet.”
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--