JY MOET WAS

JY MOET WAS -- JOKE


Jannie: “Ma, Meneer het Pietie gister huistoe gestuur omdat hy nie gewas het nie.”

Ma: “Het dit gehelp?”

Jannie: “Baie. Vandag het niemand gewas nie.”


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--