KAAPSTAD NA BEAFORT-WES REIS

KAAPSTAD NA BEAFORT-WES REIS -- JOKE



Ek het van Kaapstad na Beafort-Wes gereis toe ek by die Ultra City stop om gou toilet toe te gaan. Die eerste hokkie was beset en ek glip toe maar gou by die tweede in. Ek het skaars gesit toe die ou langsaan vra "Hi, hoe gaan dit?" Ek is nou nie eintlik 'n ou wat met vreemdelinge in snelweg toilette gesels nie maar uit oordentlikheid sê ek toe maar "Nie sleg nie , Dankie" Hy vra toe verder "En wat maak jy vir 'n lewe?" Half huiwerig sê ek "Jong, ek reis ook maar noord soos jy" Toe hoor ek hom verergd sê " Ek sal jou later weer skakel - daar's 'n aap langsaan wat al die vrae antwoord wat ek vir jou vra!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--