KAN 'n MENS GESTRAF WORD

KAN 'n MENS GESTRAF WORD -- JOKE


“Pa,” vra Jannie, “kan ‘n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?”

“Natuurlik nie,” antwoord sy pa.

“Dankie tog,” sê Jannue, “want ek het nie my huiswerk gedoen nie.!”



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--