KAN ONS GAAN SWEM -- JOKE
"Mamma, kan my en Pietie maar gaan swem?" vra Jannie vir sy ma. "Jannie, nie my en Jannie, ek en Jannie," help sy ma hom reg. "Wat dan van my, Mamma?" vra Jannie teleurgesteld.
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--