KAREL ANTWOORD DIE TELEFOON

KAREL ANTWOORD DIE TELEFOON -- JOKE



Die telefoon lui en Karel antwoord: "Dagse!"

Die vrouestem aan die ander kant se: "Haai. My naam is Susan. Ons het so drie

maande gelede op 'n partytjie ontmoet.

Karel: "Sjoe, ek kan nie te duidelik onthou nie..."

Susan: "Na die partytjie is jy saam met my na my woonstel toe. Ons het nog 'n

paar doppe gedrink en is toe na my kamer toe. Jy het agterna gese ek is 'n baie

gawe meisie. Onthou jy my nog?"

Karel: "Ja, my maggies Susan, hoe gaan dit?"

Susan: "Ek is swanger met jou kind en gaan nou selfmoord pleeg."

Karel: "Liewe land, maar jy IS 'n gawe meisie!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--