KERK BULLETIN

KERK BULLETIN -- JOKE



Die volgende bydrae kom Ons Kerk Bulletin. Ek het lanklaas so lekker gelag!

Aangesien dit paassondag is, sal Mev. Pienaar vra om n eier voor die kansel te kom lê.

Irving Benson en Jennie Carter is op 24 Oktober in die kerk getroud. So het 'n vriendskap wat sedert skooldae strek, tot n einde gekom

Vandag sal daar twee byeenkomste wees - aan die bopunt en aan die onderpunt vaan die kerk. Kinders sal aan weerskante gedoop word

Vir diegene wat kinders het wat nie daarvan weet nie, is daar 'n kleuterkerk in n ander lokaal

Daar sal Donderdagmiddag om 5 nm 'n vergadering van die Jong Mammas-klub wees.

Almal wat graag jong mammas wil word, moet asb eers die predikant in sy studeerkamer ontmoet

Gedurende die afwesigheid van ons pastoor, het ons die besondere voorreg gesmaak om weer 'n goeie preek te hoor toe Ds. A.F. Goosen ons besoek het.

Volgende Sondag sal mev. Venter solis wees tydens die oggenddiens.Die predikant sal dan preek oor "Wat n aaklige belewenis"




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--