KLEIN JANNIE MOES

KLEIN JANNIE MOES -- JOKE



Klein Jannie moes vir die eerste keer skooltoe.  Sy ma koop vir hom skoolklere en allerhande goeters om hom te motiveer. Sy vertel hom van hoe lekker dit gaan wees en van al die nuwe vriende wat hy gaan maak.
Op die eerste dag is hy toe weg en kom terug met 'n baie goeie verslag van wat alles gebeur het.
Die volgende oggend maak sy ma hom vroeg wakker en hy vra
"Hoekom maak ma my wakker?"
"Vir skool" sê sy.
"Wat," vra hy verbaas ". . . moet ek dan weer gaan!?"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--