KLEIN NASIE GAAN

KLEIN NASIE GAAN -- JOKE



Klein Nasie gaan vir die eerste keer rugby speel. Toe hy opdraf, het hy 'n graaf in sy hand. "Wat maak jy met die graaf?" vra Pietie verbaas. "My pa het gesê ek moet die bal tussen die pale plant,"




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???




--BACK--