KOM SOEN GOU JOU TANNIE

KOM SOEN GOU JOU TANNIE JOKE



“Jannie, kom soen gou jou tannie. Sy is op pad huis toe.”
“Vergeet dit, Ma,” sê Jannie. “Vir haar soen ek nie. Ek het gister gesien Pa probeer dit en toe klap sy hom dat sy bril daar trek.”




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--