KOM TUIS VAN DIE DOKTER AF GRAP JOKE
Die man kom tuis van die dokter af en lyk baie bedremmeld. Sy vrou vra: "Wat is verkeerd?" Die man antwoord: "Die dokter sê ek moet die res van my lewe elke dag een van hierdie pille drink."
Sy: "Baie mense drink elke dag een of ander pil."
Man: "Maar hy het vir my net 10 pille gegee!"
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--