KOOS AAN DIE VERKOOPSAGENT

KOOS AAN DIE VERKOOPSAGENT -- JOKE


Koos aan die verkoopsagent: “Gelukkig het ons nie die ensiklopedie nodig nie.”
Agent: “Hoekom sê u so?”
Koos: “My tienerseun weet reeds alles.”



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--