KOOS EN 'n VRIEND KOOP -- JOKE
Koos en ‘n vriend koop saam ‘n resieshond. Die dekselse hond verloor elke wedren. Hulle gee hom nog een kans, maar hy kom weer heel laaste.
“Wat sal ons nou met die ding maak?” vra die vriend.
“Kom ons hardloop vir hom weg,” antwoord Koos.
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--