KOOS EN SY MEISIE STAP

KOOS EN SY MEISIE STAP -- JOKE


Koos en sy meisie stap op sy plaas toe hulle sien hoe 'n bul 'n koei skraap.
"Ek sal nie omgee om dit te doen nie." sê Koos.
"Nou doen dit." sê sy meisie, "Dis tog jou koei."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--