KOOS GAAN POSKANTOOR TOE

KOOS GAAN POSKANTOOR TOE -- JOKE


Koos gaan poskantoor toe om 'n telegram vir sy ma te stuur. Nadat al die vorms ingevul is, sê die ou agter die toonbank vir Koos: "Jy moet 'n afleweringsfooi van R5,00 betaal."

 "Dis heeltemal belaglik," sê Koos vies. "Los maar die aflewering. Ek sal vir my ma 'n brief skryf en vir haar sê dat sy die telegram by die poskantoor moet gaan haal."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--