KOOS IS 'n KONDUKTEUR

KOOS IS 'n KONDUKTEUR -- JOKE


Koos is ‘n kondukteur op ‘n trein. ‘n Oom vra hom: “Meneer, aan watter kant van die trein moet ons nou afklim?”

Koos antwoord: “Enige kant, Oom – albei kante stop gelyktydig.”

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--