KORT KORT DIE KELNER PLA

KORT KORT DIE KELNER PLA -- JOKE




'n Klieënt het kort kort die kelner gepla. Eerstens het hy gekla dat dit te warm is en dat die kelner die lugversorging moet kouer stel. Toe kla hy weer dat dit te koud is en dat die lugversorger warmer gestel moes word. So het dit heeltyd aangehou. Die kelner het maar ewe gedweë op en af geloop en niks gesê nie. 'n Ander klieënt vra later hoekom hy nie die ou uitgooi nie. "Ag, ek gee nie regtig om nie," sê die kelner" . . . ons het in elk geval nie eers lugversorging nie!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--