KYK JY VIR JOU MAN

KYK JY VIR JOU MAN -- JOKE



Sielkundige vra vir blondine: "Kyk jy vir jou man se gesig gedurende seks?"

Blondine: "Ja, een keer en hy het redelik die moer in gelyk."

"Hoe so?" vra die sielkundige

Antwoord die blondine: "Hy het by die venster ingeloer!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--