LIEFSTE JOHN

LIEFSTE JOHN -- JOKE




"Liefste John,

Ek kan nie slaap sedert ek ons verlowing verbreek het nie!  Ek rol die hele nag rond en in die dag is my kop vol dagdrome oor jou.

Ek het 'n flater begaan!  Wil jy my nie asb vergewe en laat ons alles vergeet nie?  Sonder jou is my hart gebroke - ek was 'n gek!  Niemand sal ooit jou plek in my hart kan neem nie!

Antwoord asseblief jou tellefoon - ek is lief vir jou!

Met al my liefde

Jane.

NS: Baie geluk dat jy die Lotto van R10 000 000,00 gewen het!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--