LUUKSE DUITSE MOTOR -- JOKE
Sakeman X: Kan ek u ´n luukse Duitse motor gee?
Politikus Y: Nee, nooit!! Mense sal sê ek aanvaar omkoopgeskenke.
Sakeman X: Wil u ´n luukse Duitse motor koop vir R1?
Politikus Y: Beslis! Gee my sommer een vir my vrou ook.
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--