MAMMA VRA HAAR SEUNTJIE

MAMMA VRA HAAR SEUNTJIE -- JOKE



'n Mamma vra haar seuntjie wat hy graag vir Kersfees wou hê. "Ek wil 'n bababoetie hê." is sy antwoord.
"O, maar dit is 'n groot versoek," sê sy ma. "Hoekom wil jy 'n boetie hê?"
"Want 'n mens kan nie altyd die skuld op die hond pak nie!" verduidelik hy.


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--