MAN BESOEK DIE DOKTER

MAN BESOEK DIE DOKTER -- JOKE



Die man besoek die dokter omdat hy vir die afgelope ruk nie baie goed voel nie. Na die ondersoek verdwyn die dokter in sy stoortjie en kom uit met drie botteljies pille. Hy beveel die man om soggens 'n groen pil te drink met 'n groot glas water. In die middag moet hy 'n rooi pil drink met 'n groot glas water en in die aand 'n blou pil met 'n groot glas water. Die man was baie verbaas oor al die medisyne nadat hy sy hele lewe omtrent geen medikasie geneem het nie. Hy vra ook dan hoekom hy dit nou skielik nodig het. "Want," sê die dokter "...jy drink nie genoeg water nie!"




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--