MAN KOM TUIS OMTE SIEN

MAN KOM TUIS OMTE SIEN -- JOKE



'n Man kom tuis om te sien hoe sy vrou haar tasse pak. "Ek gaan Durban toe," sê sy. "Ek hoor daar is mans wat R200 betaal vir wat ek verniet vir jou doen." Die man dink vir 'n oomblik, en begin in stilte sy tas ook pak. "En wat maak jy nou?" wil sy vrou weet. "Ek gaan saam," sê die man. "Ek wil graag sien hoe iemand leef op R400 'n jaar."




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--