MAN VRA DIE KELNER

MAN VRA DIE KELNER -- JOKE



Die man vra vir die kelner in die restaurant of hulle wilde eend het.
Kelner: "Nee, meneer, maar ons kan 'n makke vir meneer die hel in maak!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--