MAN WAT HOOG IN DIE TAKKE

MAN WAT HOOG IN DIE TAKKE -- JOKE



'n Man wat hoog in die takke was, klim een nag op die bus. Hy steier in die gangetjie op en val neer langs 'n bejaarde dame. Sy kyk hom op en af en sê: "Ek het nuus vir jou. Jy is reguit op pad hel toe." Die man spring op en roep: "Stop, stop! Ek is op die verkeerde bus!"



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--