MANLIK OF VROULIK

MANLIK OF VROULIK -- JOKE

Switserse weermag mes?
Manlik - Dit lyk of dit alles kan doen maar maak meeste van die tyd net bottels oop

Niere
Vroulik - Gaan altyd badkamer toe in pare


Pen - flits
Manlik - Kan baie maklik aangeskakel word maar is nie baie skerp nie.


Warmlug ballon
Manlik - Om dit te kry om iewers heen te gaan moet jy vuur onder hom maak (. . .en dan is daar nog die "warm lug" gedeelte ook!)

Sponse
Vroulik - Hulle is sag en drukbaar en hou 'n klomp water

Webwerf
Vroulik - Hulle word baie besoek en word heeldag ge "hit"

Skoene
Manlik - Gewoonlik slordig en sy tong hang uit

Kopiëerder
Vroulik - Neem gewoonlik eers 'n tydjie om warm te word. Kan reproduseer as die regte knoppies gedruk word.

Plastiese sakke
Manlik - Hulle hou alles binne maar jy kan regdeur hulle sien


Uurglas
Vroulik - Met die tyd skuif al die gewig ondertoe.

Hamer
Manlik - Nie veel ontwikkel oor die laaste 5000 jaar nie maar handig om byderhand te hê

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--