MATROOS SWEM

MATROOS SWEM -- JOKE



'n Matroos swem op 'n verlate eiland uit, net om 'n baie opgewonde man te ontmoet: "Jy is die eerste mens wat ek weer in 30 jaar sien! Ek is die enigste mens op die eiland." Matroos: "Hoe kan dit wees? Ek sien dan drie hutte daar bo teen die rantjie?" Bewoner: "Die een is my huis. Die tweede is die kerk waarheen ek elke Sondag gaan. Die derde, die kerk waarheen ek vantevore gegaan het."



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--