MET DIE NUUS VAN HAAR

MET DIE NUUS VAN HAAR -- JOKE

Met die nuus van haar oupa se afsterwe besluit Kietie om haar 95-jarige ouma te gaan troos. Daar aangekom vis sy sommer uit nou presies hoe oupa die graaf in die ceiling gesteek het.

Ouma verduidelik toe hoe dat dit gebeur het toe sy en oupa mekaar so bietjie geraps het Sondag oggend en die ou ballie toe 'n hartaanval gekry het.

Kietie verduidelik toe vir haar ouma dat dit mos nou vir dinges soek is vir 2 mense wat grens aan 100 om soos twee standerd sewe's te kere te gaan. "Nee" se ouma "ons was altyd versigtig. Ons het die kerkklok se ritme gevang. Op elke 'dong' is dit in en op elke 'ding' is dit uit. Niks stresvol nie, net lekker."

Kietie haal toe haar sakdoek uit en pik 'n traantjie weg toe ouma se: "Toe moes daai donderse ice-cream trok mos verby die donnerse huis ry!"

SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???

--BACK--