MIERTJIE KOM WOEDEND

MIERTJIE KOM WOEDEND -- JOKE




Miertjie kom woedend by die watergat aan. Hy loop tot waar Olifant swem en skree: "Olifant, klim uit!" Olifant klim uit en Miertjie kyk hom op en af. "Toemaar, klim maar weer in," sê hy. Miertjie loop tot by Krokodil en skree: "Krokodil klim uit!" Stadig kyk miertjie Krokodil, op en af. "Klim in," sê hy, lelik omgekrap. "Wie de duiwel het dan my swembroek gevat?"





SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--