MOENIE DOM VRAE VRA NIE

MOENIE DOM VRAE VRA NIE -- JOKE


Juffrou: "Hoeveel pote het 'n hond?" Jannie: "Vier pote, Juffrou." Juffrou: "Hoeveel ore het 'n hond?" Jannie: "Twee ore, Juffrou." Juffrou: "Hoeveel sterte het 'n hond?"Jannie: "Ai, het Juffrou nog nooit 'n hond gesien nie.:



SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--