MOOI TANDE -- JOKE
Hoe kan ‘n mens seker wees dat jou tande mooi bly tot jy oud is?
Borsel jou tande na elke ete.
Besoek die tandarts elke ses maande.
Hou jou neus uit ander mense se sake.
SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???
--BACK--