MOSES

MOSES -- JOKE



Die kleintjies moes 'n stukkie skryf oor 'n bybelfiguur, en die enetjie kies toe vir Moses! Moses bly in die paaluis. Hy eet elke dag lekers en fluis. Hy ry rond in die farro se pere en poets. Moses wil nie sam die anerse speel nie want hy is 'n prinses. In die dag het Moses moord gepleeg en in die nag brand hy hyse af. Moses loop in Betluhem rond en hy sien 'n aagupteman slaan 'nasraliet. Hulle gooi klip. Toe sê die een vir Moses: meen jy ek is daai dusiepel wat jy in die sand gegrawe het. Ek is nie daai koning nie. Toe skruk Moses en flig na Jeroetsalem.




SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???



--BACK--