MY PA HET VIR MY MA Joke

MY PA HET VIR MY MA JOKE


My pa het vir my ma 'n klavier vir haar verjaarsdag gegee.  'n Paar weke later vra ek hom hoe dit met ma en haar klavier gaan.
"Ek het haar oortuig om liewer oor te slaan na 'n klarinet toe!" sê hy
"Hoe so?" wou ek weet.
"Vir een ding," sê hy "... mens kan nie klarinet speel én sing terselfdertyd nie!"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--