MY SEUN LEES Grap Joke

MY SEUN LEES GRAP JOKE


My seun (8jr. oud) lees die ander dag 'n opskrif in 'n tydskrif wat lees "Bore hole". Ewe ingenome met homself en sy nuutgefonde leesvaardigheid vertaal hy toe ook sommer "Boere Holle"


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--