MY SUSTER EN HAAR MAN Joke

MY SUSTER EN HAAR MAN JOKE


My suster en haar man besluit een Sondag dat hulle seuntjie nou groot word en dat sy nie in die moeder-kamer gaan sit met die seun nie. Hulle gaan sit toe in die agterste bank van die kerk en wag vir die dominee om in te kom. Toe die dominee met sy swart toga verskyn, spring die seuntjie opgewonde op die bank en sê: "Kyk pappa daar is liewe Jesus."


SO WHAT DO YOU THINK OF THIS JOKE ???


--BACK--